N A V I G A S I E |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Gebruik asb hierdie spasie om die Jannas maats meer omtrent jouself te vertel, wie jy was op skool, wie jou maats was ens. Wat doen jy sedert matriek, waar woon jy, is jy getroud, het jy kinders, ens ens ens.
Name: | René Vorster néé Coetzer | E-Mail: | renevonedbank.co.za | Homepage: | - | Time: | 11/27/2007 at 4:36am (UTC) | Message: | Nice om van al die ou pelle te lees. Ek is nog al die jare 'n bankier. Werk nou vir Nedbank business banking in Sandton. Ek is getroud met 'n dogter van 15 (en ja al die teenage tantrums wat daarmee saamgaan). Ek bly nog maar altyd in Krugersdorp. |
Name: | Henry (Henk) Koertzen | E-Mail: | henry_koertzenyahoo.com | Homepage: | - | Time: | 11/21/2007 at 2:10pm (UTC) | Message: | Na matriek in 1985 is ek na RAU om elektriese ingenieurswese te swot. Einde 1994 maak ek daar klaar met my doktors en besluit toe om na die VSA te emigreer. Die eerste ses maande gee ek klas by Oregon State University en daarna werk ek vir drie jaar vir 'n firma in Vancouver, Kanada. In 1998 trek ek na Santa Cruz, CA weer ek vir Lauren ontmoet. Sy is 'n onderwyseres en het in LA groot geword. Ons trou 'n jaar later en besluit ons kan nie bekostig om in Kalifornie te bly nie. In 2000 begin ek vir Intel werk, en ons verhuis na Portland, Oregon. Ons dogter Emma is gebore in 2001 en ons seun Jeremy in 2002. In 2004 vat ek 'n oorplasing by Intel na Olympia, Washington, waar ons tans bly. |
Name: | Georgette | E-Mail: | georgette.visserdaimler.com | Homepage: | - | Time: | 11/20/2007 at 12:01pm (UTC) | Message: | Ek martikuleer in 1984 aan Jannas. My van was Schoeman. Sal graag wil kontak maak met almal wat wil en my dalk ken . | Comment: | Georgette matrikuleer '83 nie '84 |
Name: | Gert | E-Mail: | gert.lindequehelpmekaar.co.za | Homepage: | - | Time: | 11/20/2007 at 10:41am (UTC) | Message: | Ek martikuleer in 1982 aan Jannas . Saam met manne soos Alfred Potgieter , Norman Spykerman , Deon Pretorius , Vanessa , Marietjie . Andre , Nico ens . Huidiglik warksaam by Helpmekaar privaatskool . 7 Jaar gelede geskei . Dogtertjie in graad 7 by Protearif volgende jaar . Sal graag wil kontak maak met almal wat wil en my dalk ken . |
Name: | Elize (Bettie) Jordaan | E-Mail: | elizebreakway.co.za | MSN-name: | Passionlady | Homepage: | http://www.breakway.co.za | Time: | 11/19/2007 at 7:49am (UTC) | Message: | Was in die Weeshuis op skool. Einde standard 9 uit. Het uitgehang met Bettie van Straaten en Moekie Schutte... 2 stunning seuns 22 in London en 18 - nou net klaar matriek - waar was ons dae... Werk vir myself - Image Consultant / Cosmetics / Juwele / Maermaak / Motivational / Het Singles Club - Join in al die singles... Is geskei - Is 40 hierdie jaar gewees - EN BAIE TROTS DAAROP - Life Begins @ 40!! En die lewe is 'n lied!! Sal baie graag wee almal wil sien. | Comment: | My beste skool maats was Mariette Botha, Bettie van Straaten en Moekie Schutte. |
|
|
|
|
|
|
|
40252 visitors (104201 hits) op hierdie WebWerf
Niks word hier gewaarborg behalwe goeie intensies nie. Hou asseblief by die morele waardes wat jy saam met ons op skool geleer het.
|
|
|
|
|
|
|
|