N A V I G A S I E |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Gebruik asb hierdie spasie om die Jannas maats meer omtrent jouself te vertel, wie jy was op skool, wie jou maats was ens. Wat doen jy sedert matriek, waar woon jy, is jy getroud, het jy kinders, ens ens ens.
Name: | Ina Nel (nee Van Wyk) | E-Mail: | inabrokerssa.co.za | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 04/11/2008 at 6:52am (UTC) | Message: | Na al die tyd wat ons saam werk, besef ek en Retha dat ons saam was op skool. Ek was net 4 maande saam julle in Matriek en ek onthou nog vir Jurie Potgieter baie goed.Magda, plaas my ook asb op die kontaklys. GEB : 1968/07/08.:) |
Name: | Nick Lindeque | E-Mail: | niclineject.co.za | Homepage: | - | Rating: | 3 | Time: | 04/10/2008 at 12:47pm (UTC) | Message: | Was altyd Nicky - het nou Nick geword! Getroud met Miekie (Olivier). Ons het 2 pratige seuns - Donovan 16 en Divan 10jr. Woon nog altyd in Kdp en sien darem heelwat van die alma mater by die kinders se skool funksies. |
Name: | Karien Theart (Grobler) | E-Mail: | karientvodamail.co.za | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 04/10/2008 at 9:53am (UTC) | Message: | Karien Theart (voorheen Grobler). Getroud met Kobus, 3 Seuns. Klein Cobus swot CA - 3de jaar, Paul werk saam met Kobus vir Jonrik Mining en Corne swot Ingenieurswese, 1ste jaar. Bly nog steeds in Krugersdorp, kuier 'n hond uit 'n bos elke minuut wat ek kans kry. 13 Jaar Hoflitigasie gedoen vir Bankfin, daarna Spyseniersbesigheid gehad vir paar jaar, tans "Home Executive". Lekker!!! |
Name: | Dorie fourie(Venter) | E-Mail: | diefouriestelkomsa.net | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 03/26/2008 at 7:40am (UTC) | Message: | Ek het in 1985 matriek geskryf.Is getroud met lukas. Het 3 kinders. Maritza (19) Jaco (17) Mari-Lu (12). Ons woon tans in Eloff. Vir die wat nie weet nie, dit is naby Springs.Was baie stil op skool. Vriende met Alice Moller, Rene Coetzer, Marieta Minnie. |
User: | jandeklerk Offline | Rating: | 1 | Time: | 02/04/2008 at 5:24pm (UTC) | Message: | Magda Cracknell (Steenkamp), Matriek 1985, beste maat was Linda Erasmus (sy is nou mooier as ooit met 'n stem wat Cell C sal skaam maak). Onglangs weer kontak gemaak met Karien en nou kuier ons gereeld die gades bang.
Getroud met Gavin, hin ingelsman, met 2 pragtige seuns, Cameron (13) en Lyle (8).
Woon steeds in KGD en is gelukkig om 'n werkie te pleeg wat my die wereld laat plat reis. |
Name: | Miekie | E-Mail: | niclineject.co.za | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 12/12/2007 at 6:36am (UTC) | Message: | Miekie Lindeque (Olivier),Matrikuleer in 1986
Onderhoof dogter 1986 (Kultuur) Het altyd net gepraat!Leier 1985.Maats: Tersia Janse van Rensburg (Std 6 - ,Juan- Elize Wahl (Std 9 - Matriek en daarna). Getroud met Nick Lindeque en ons het 2 seuns. Woon nog in Kdp.Ens Ens Ens |
Name: | Danie (atleet) | E-Mail: | djacobssars.gov.za | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 12/12/2007 at 5:31am (UTC) | Message: | Dag ek is Danie Jacobs die atleet. Na skool het ek vir die SAP gaan werk en werk nou tans vir SARS al vir 17 jaar. Ek luik maar nog die selfde as op skool. Getroud met 2 kinders Christien 11 en Chantel 9. Bly in Krugersdorp in Pert se ou huis. Riaan ek is bly om van jou te hoor ons moet weer n bier by die Dros gaan drink. |
Name: | Riaan Willemse | E-Mail: | riaan.willemsevodamail.co.za | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 12/10/2007 at 8:43am (UTC) | Message: | Hi Daar
Jammer ek kon die laaste saamkoms nie bywoon nie maar ek sal def die volgende een bywoon dan kan almal sien hoe lekker grys ek geword het.
Groete
Rieks:):) |
Name: | Danie Jacobs ( Durbs) | E-Mail: | espamwebbiz.co.za | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 12/07/2007 at 2:58pm (UTC) | Message: | Ek is getroud met Wilma en ons het 2 seuns.Conrad 20 en Jonty 17 is my en Wilma se trots.Ek was bevoorreg om my skool loopbaan af te sluit in Jannas,vir die wat kan onthou was ek die ou met krukke en `n mond wat sy voorste ry tande verloor het.My eerste dag of periode in Jannas het by ou Kokkie begin.
Ek is aan die stuur van `n baie suksesvolle familie Besigheid,te Pretoria.
|
Name: | Lia | E-Mail: | liavprivateproperty.co.za | Homepage: | - | Time: | 11/27/2007 at 5:50am (UTC) | Message: | Nogal 'n goeie idee om weer van almal te hoor. Ek is getroud met Frik en ons het 2 Kinders. Ons dogter is 17 en ons seun 16. Ons het vir 4 jaar in Meyerton gebly, maar is terug in Krugersdorp. Ek was maar stil op skool, so ek weet nie wie sal my nog onthou nie. My beste pel was Sanette Saayman, maar ons het ongelukkig kontak verloor. Ek weet sy en haar man het laas in Richardsbaai gewoon.
Groete aan almal.
Ek sal graag weer kontak wil maak met Sanette. |
|
|
|
|
|
|
|
40259 visitors (104209 hits) op hierdie WebWerf
Niks word hier gewaarborg behalwe goeie intensies nie. Hou asseblief by die morele waardes wat jy saam met ons op skool geleer het.
|
|
|
|
|
|
|
|