---- Niks word hier gewaarborg behalwe goeie intensies, goeie herinneringe, goeie humor ens. nie. Hou asseblief by die morele waardes wat jy saam met ons op skool geleer het. ----
   
  Hoërskool Jan De Klerk Klas van 1985 Kuier Blad
  2008 Mei Get2Gether
 

 

                  Jannas Mei 2008 Kuier

Wat gaan aan:    Gesellig KUIER, EET (Kerrie&Rys) Mooi Musiek, Danie Sing
                            soos net hy kan en ons Kuier dat die biesies bewe
Waar:                  Discovery
Kontak:                Elize Bettie Jordaan Nr: 082 410 7148

     Jy bring Jouself, Familie en whatever jou Dors les
  
                      Ons doen die res!
Datum
Na vele insae is besluit op die 3de Mei aangesien daardie naweek groter getalle trek.

Wie
As jy nog nie het nie, laat weet assseblief hoeveel mense kom sodat ons almal kan voer.
Ook natuurlik wat jou favourite 80's song was, dv klaar geneem.

 --    Eye of the Tiger 
 --    Another Brick in the wall klaar geneem!

Wat
Currie en Rys aand by Elize aan huis - (
groot spasie binne en buite)

  • Jy bring jou drinkgoed - ek en Elize sal sorg vir die Currrrrrrrrrrieeeeeee!
  • Ons verskaf ook die musiek - en sorg vir 60's to 90's en as jy nou baie smaart wil wees - stuur vooraf jou dedication vir 'n maat of jou gade of request sommer net jou favourite 'tune'.
  • Ons sal sorg dat daar vir die baie jonger kinders afleiding gaan wees -miskien 'n DVD, Kareoke en springkasteel en daar is ‘n trampoline - weereens - jou idees asb?
Antwoord asb voor 18 Apr08
Gee asb 'n indikasie van jou 'preferences' teen die einde van die week - dis nie 'n 'booking' nie - dit sal net help om te skat hoeveel mondjies om voor te beplan. 

Vir almal wat van ver wil kom - se vooraf en ons kan reel vir slaapplek. (nie jou grootjies nie)
Danie Jacobs het ingestem om 'n paar lekker onthou liedjies te sing! 
Dit alleen is die trippie werd!


Groetnis

 

 
 
  40236 visitors (104182 hits) op hierdie WebWerf Niks word hier gewaarborg behalwe goeie intensies nie. Hou asseblief by die morele waardes wat jy saam met ons op skool geleer het.  
 
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free