N A V I G A S I E |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Gebruik asb hierdie spasie om die Jannas maats meer omtrent jouself te vertel, wie jy was op skool, wie jou maats was ens. Wat doen jy sedert matriek, waar woon jy, is jy getroud, het jy kinders, ens ens ens.
Name: | Leon Truter | E-Mail: | leont discoverymail.co.za | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 07/27/2010 at 9:39am (UTC) | Message: | Ou, ou dae! |
Name: | manfred marius melcher | E-Mail: | manfred telkomsa.net | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 06/18/2010 at 5:46pm (UTC) | Message: | ek was 1985 in matriek in jan de klerk my maats was: steven swanepoel, derrick koekemoer,hannes
pienaar,pierre minnie,ens. |
Name: | Magda du Plessis (nee Glover) | E-Mail: | m.duplessis1 absamail.co.za | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 03/06/2010 at 6:20pm (UTC) | Message: | Ek was in Jan De Klerk vanaf 1973-1979 sal graag met ander van die matriek klas van 1979 wil kontak maak. |
Name: | johanna delport nee jansen van vuuren | E-Mail: | delport.joey gmail.com | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 02/04/2010 at 10:30pm (UTC) | Message: | ek was in jan de klerk van 1981 tot matriek 1986 soek my ou maatjie stella jacobs:D |
Name: | Yvonne (Nortje) Smit | E-Mail: | ys vjvpmb.co.za | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 01/18/2010 at 5:49am (UTC) | Message: | Het op die bladsy afgekom, en wat 'n surprise, Wens ek kon die 20 jaar reunie bywoon. |
Name: | Maureen van der Schyff (van den Berg) | E-Mail: | maureen.vanderschyff absa.co.za | Homepage: | - | Rating: | 3 | Time: | 01/15/2010 at 1:25pm (UTC) | Message: | Maureen v d Schyff (vd Berg) was in 1982 in matriek bly nou in Meyerton. Baie geskok om te sien Andre Auret is op die oorlede lys. Ek was maats met Ronel Wilkinson, Mable Herbst, Eliza Coetzee, Martie Bothma.... |
Name: | Marius Mostert | E-Mail: | mmostert mysct.com | Homepage: | - | Rating: | 3 | Time: | 11/18/2009 at 4:28pm (UTC) | Message: | Ek was in 1982 in matriek.Bly nou is die Kaap |
Name: | Zelna Zeelie Groenewald | E-Mail: | zelna rockblasting.co.za | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 09/10/2009 at 4:53am (UTC) | Message: | Jammer ek het die re-unie gemis.... nie daarvan geweet nie...
sou graag meer wou weet van sulke "events" |
Name: | DORATHEA OLIVIER/ THEA | E-Mail: | dorathea myway.com | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 09/07/2009 at 3:03pm (UTC) | Message: | hey there, i was in jannas 86-87, st6-7, ek was in die kinderhuis gewees, if someone have any pic of those day that i might be in, i'll be so happy...i'm living in indonesia for the last 10yrs now and have no pic memories of my childhood to show my kids, so if someone can help i'll be soooo happy.....everyone use to know me as thea olivier, my bf "as a ....groentjie" was toffie.....can anyone remember????dankie ya..... |
Name: | eric grenfell | E-Mail: | eric-unicorn ananzi.co.za | Homepage: | - | Rating: | 1 | Time: | 08/05/2009 at 11:00am (UTC) | Message: | eric matriek 1986 |
|
|
|
|
|
|
|
41223 visitors (105362 hits) op hierdie WebWerf
Niks word hier gewaarborg behalwe goeie intensies nie. Hou asseblief by die morele waardes wat jy saam met ons op skool geleer het.
|
|
|
|
|
|
|
|