Biki Pret 'n Gutz
Miekie Lindeque, gepos Donderdag 10 Apr 2008, 14h00
Jou Gunsteling kleur: Verander so gereeld soos die seisoen. Op die oomblik - bruin.
Jou Lewens Leuse: Doen jy net altyd die regte ding
Jou eerste Kys was?: WJ
Jou Beste Skool jaar?: Matriek
Watter Onnie kon jy nie handle nie: Was nie so erg - ek kan nie eers onthou of ek een nie kon handle
Watter Onnie kon JOU nie handle nie: Ek was te oulik!
Kan jy jou maats onthou, Vertel "names & all?: Tersia, Juan Elize, Almarie, Lizelle ens....
Jou stoutste skool geheim?: Het einde matriek begin rook,slip en dink ek's baie groot saam my
vriendin Juan
Wat het jou in '85 gelukkig gemaak?: Dat ek '86 in matriek gaan wees.
Wat maak jou vandag gelukkig?: My gesin
Geen verdere boodskap vandag!
Danie Jacobs
, gepos Vry 7
Des07 :t 2:21 am (GMT)
Jou Gunsteling kleur:
Blou
Jou Lewens Leuse:
Leef en laat leef
Jou eerste Kys was?:
Was nog in doeke - kan nie onthou....
Jou Beste Skool jaar?:
1984
Watter Onnie kon jy nie handle nie:
Was daar onderwysers saam met ons op skool?
Watter Onnie kon JOU nie handle nie:
Corra
Kan jy jou maats onthou,"names&all?:
Ly aan geheueverlies " Anton;Jurie;Riaan" ag ek
dink sommer almal
Jou stoutste skool geheim?:
Sal jul daarvan hou om te weet? hehehe dan is dit
nie meer `n geheim nie
Wat het jou in '85 gelukkig gemaak?:
flink dink "dis my geheim"
Wat maak jou vandag gelukkig?:
Liefde in my lewe "Wilma en my Kids"
Nota van Danie aan Almal
Hierdie was sommer `n blink idee van jou,dankie.Weet jy soms hardloop tyd so gou verby dat `n ou vergeet van dit wat belangrik is,sou `n ou so bietjie stil sit en terug dink dan kom dit wat vasgevang of sal ek eerder se ingebytel is, terug.1985 was `n goeie jaar selfs vir die wynkenners.
Dis `n jaar wat deel uitmaak van `n ou se kleintyd,`n ou kan dit nie terug kry nie,maar niks keer om te deel aan die herinneringe.
Wil net se kom ons gaan groot!!!!!!!!!!
Wilma Jacobs, getroud met Danie Jacob, gepos
Vry Des07 : 1:56 am (GMT)
Jou Gunsteling kleur:
groen en wynrooi
Jou Lewens Leuse:
Live God's dream
Jou eerste Kys was?:
nvt
Jou Beste Skool jaar?:
1985
Watter Onnie kon jy nie handle nie:
nvt
Watter Onnie kon JOU nie handle nie:
nvt
Kan jy jou maats onthou, "names & all?:
Sharon - ni 'n janna
Vertel ons jou stoutste skool geheim?:
no way!
Wat het jou in '85 gelukkig gemaak?:
ek was klaar met skool
Wat maak jou vandag gelukkig?:
my manlief - 'n Janna - en my 2 seuns
Nota van Wilma aan Almal
LEEF VOLUIT!
Rene Vorster (Coetzer), gepos Dins
27Nov2007 at 4:44 am (GMT)
Jou Gunsteling kleur: Swart natuurlik (steek mos die vetjies weg)
Jou Lewens Leuse:
Verander wat jy kan en aanvaar die res
Jou eerste Kys was?: Ons praat nie hieroor nie
Jou Beste Skool jaar?: 1985 Matriek definitief, kon nie wag om klaar
te maak met skool
Watter Onnie kon jy nie handle nie: Die huishoudkunde juffrou
Watter Onnie kon JOU nie handle nie: Jy sal hulle moet vra!!
Kan jy jou maats onthou,: Alice, Marieta, Anlia Kok, Gaggies
Vertel ons jou stoutste skool geheim?: Die een dag wat ek skool geslip het in
matriek na die groentjie konsert
Wat het jou in '85 gelukkig gemaak?: Die hele idee dat dit die laaste skooljaar was
Wat maak jou vandag gelukkig?: Die lente, as alles weer nuwe lewe kry
Nota van René aan Almal
Dankie Magda vir al jou harde werk om hierdie website moontlik te maak. Aan al die pelle en kennisse wat nog kontak hou, dis regtig nice om sulke mense te ken.
En soos Magda tereg gese het, ons word in hierdie jaar om en by 40......en onthou maar net ons word beter en nie ouer (hopelik wyser ook)
Hoop hierdie fees seisoen sal vir almal van julle vol liefde en vreugde wees en mag almal se drome sommer in drievoud waar word.
Elize Bettie Jordaan, gepos 21 Nov07 12:10nm
Jou Gunsteling kleur: Rooi
Jou Lewens Leuse: If it is going to be - It is up to Me!
Jou eerste Kys was?: Gerhard
Jou Beste Skool jaar?: Standard 9
Watter Onnie kon jy nie handle nie: Wiskunde een
Watter Onnie kon JOU nie handle nie:
Kan jy jou maats onthou, "names & all?: Mariette Botha, Moekie Schutte en Bettie Smit
Vertel ons jou stoutste skool geheim?: Mmmmm kan ons terug kom hierna toe???
Wat het jou in '85 gelukkig gemaak?: ek is einde 9 uit... dus???
Wat maak jou vandag gelukkig?: Die verskil wat ek in mense se lewens kan
maak...
Nota van Elize aan Almal:
Skool was pret - mens besef dit nie altyd nie tot jy daar uit is... Dis great om alles te sien - wat almal aanvang en wat hulle bereik het... Kom Danie - hoor jy reel die volgende byeenkoms... laat weet as julle hulp nodig het.