---- Niks word hier gewaarborg behalwe goeie intensies, goeie herinneringe, goeie humor ens. nie. Hou asseblief by die morele waardes wat jy saam met ons op skool geleer het. ----
   
  Hoërskool Jan De Klerk Klas van 1985 Kuier Blad
  Jannas Gesels Forum
 
=> Not registered yet?

Hier gesels ons. Gooi!

Jannas Gesels Forum - Grap

You are here:
Jannas Gesels Forum => Grappies, Humor, Giggles => Grap

<-Back

 1 

Continue->


Danie (Atleet)
(10 posts so far)
12/12/2007 5:46am (UTC)[quote]
Die ou ry te vinnig en 'n spietkop trek hom af.
Toe hy sy venster oopdraai, haak die spietkop af en WHAP, gee hy die ou 'n moerse klap.

Bestuurder (Verboureerd): Waarvoor was dit?
Spietkop: As ek jou stop en jy maak jou venster oop, moet jou bestuurslisensie reeds in jou hand wees! Moenie my tyd mors nie!

Die spietkop loop om die motor en klop by die passasier se venster. Die bestuurder se pel draai sy venster af en WHAP, klap die Spietkop hom ook.

Passasier (Verskrik): Hei, ek bestuur nie, waarvoor is dit?

Spietkop: Ek het gou jou wens vervul...

Passasier: Watter wens is dit nogal?

Spietkop: Sodra julle hier weg ry en voor jy en jou tjommie oor die eerste bult was, sou jy vir hom gesê het: "Hy moes daai kak met MY getraai het..."



Total topics: 18
Total posts: 22
Total users: 143
Online now (registered users): Nobody crying smiley
 
  41779 visitors (106157 hits) op hierdie WebWerf Niks word hier gewaarborg behalwe goeie intensies nie. Hou asseblief by die morele waardes wat jy saam met ons op skool geleer het.  
 
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free